46 On Mira
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2025 tot 9 Des 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46E Mira Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 600R1 280 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
46 On Mira is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, geleë in die hartjie van Danabaai, Mosselbaai.
Hierdie woonstel kan gemaklik 'n totaal van 4 volwassenes akkommodeer, aangesien dit uit 2 en suite-slaapkamers bestaan. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en albei badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Beide slaapkamers het 'n volledig toegeruste kombuisie.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, eetgerei en breekware. Vanuit hierdie kombuis is 'n etenstafel waar gaste 'n maaltyd kan geniet. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi in die eenheid beskikbaar en albei slaapkamers het 'n TV met DStv. Elke kamer het 'n ingeboude kluis vir die veilige bewaring van waardevolle items.
Hierdie leefarea lei na 'n privaat balkon met braaigeriewe, wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan met 'n glas wyn terwyl hulle die skoonheid van Danabaai se pragtige sonsondergange geniet. Gaste het veilige parkering in hul eie privaat motorhuis op die eiendom. Die eiendom laat ongelukkig nie troeteldiere toe nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Stella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 46E Mira Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink 46 On Mira het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46E Mira Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang