Successfully reported

46 Welgevonden in Dinokeng

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Daniella L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik, vriendelik, netjies en ontspanne. Ons verblyf by 46 Welgevonden in Dinokeng was werklik heerlik. Van die oomblik dat ons daar aangekom het, is ons hartlik en vriendelik ontvang. Die gasvryheid het ons sommer dadelik tuis laat voel. Die plek self is netjies, goed versorg en smaakvol ingerig – alles wat jy nodig het vir ’n gemaklike wegbreek. Ons het dit waardeer hoe skoon en ordentlik alles is, wat vir ons groot gemoedsrus gegee het. Die rustige atmosfeer en mooi omgewing het dit die perfekte plek gemaak om regtig te kan ontspan en weg te breek van die gejaag van die alledaagse lewe. Ons kan 46 Welgevonden beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na ’n kombinasie van netheid, vriendelikheid en ware ontspanning. ’n Ware juweel in Dinokeng! Baie dankie, ons sal definitief weer kom draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
46 Welgevonden in Dinokeng
Daniella, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons het dit baie geniet om julle hier te hê en sien uit om julle weer te sien in die toekoms.

Madelein V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Perfekte plek vir ons naweek wegbreek! Baie dankie! Dankie aan Adri en Michael vir 'n heerlike naweek. Die fokus was op my seun se 18de verjaarsdag en hulle was baie tegemoetkomend en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
46 Welgevonden in Dinokeng
Dankie Madelein vir die pragtige resensie. Dit was 'n plesier om jou en jou familie hier te hê. Hoop ons sien julle weer. Vriendelike groete, Michael en Adri

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Vir 'n privaat wegbreek is dit die beste plek. Die gasheer en gasvrou het meer as net die ekstra myl geloop. Ek sal dit aanbeveel vir enige paartjie of familie wat net wil wegbreek van almal en alles af, of wat bietjie privaatheid soek. Ons gaan definitief weer hier kom kuier. Dit is naby geleë, tussen die Groot 5, en alles wat jy nodig het is beskikbaar. Hier kan 'n mens goeie memories maak, uitrus, en die Groot 5 kom sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
46 Welgevonden in Dinokeng
Baie dankie vir die pragtige resensie Riaan. Jul was wonderlike gaste! Ons het jul baie geniet en sien uit om jul weer in die toekoms te sien.

Geraldine C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Our weekend at 46 Welgevonden in Dinokeng was a magical experience! The stunning accommodation, the extremely hospitable hosts - Adri and Michael - and the flexible game drives will all beckon us back there again! Our party of 9 was accommodated so comfortably in the bedrooms. We loved to spend many hours in the entertainment room with its TV, braai and hot tub facilities. It was really convenient being able to choose the time of our game drives with hosts Adri and Michael who were extremely hospitable and engaging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
46 Welgevonden in Dinokeng
Geraldine and the family were fantastic guests. Would host them any time and recommend them to everyone.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Welgevonden 124JR, Hammanskraal, Pretoria, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4364b962bff2a0060dc8b10ec8c3533a6bd2d05552197644ab530f56d31319651b5f84dec806a4c5c1653dcb7f7e1abb651c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 46 Welgevonden 124JR Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.366892896735 28.398653038558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang