Successfully reported

466 Vaal de Grace

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jean V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Great house, great facilities, everything you could ever want. Fantastic venue for large groups, family or friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan K
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Lekker. Baie lekker met 'n rustige blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
466 Vaal de Grace
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons waardeer dit!

Neels D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal weer daar gaan bly, ten spyte van die reën. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanté V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Lekker groot, netjies en gerieflik. Ons het baie lekker gebly, die huis is ruim met oor as genoeg badkamers. Mooi skoon en netjies. Die groot stoep/braai-area is gerieflik om 'n groot groep mense te onthaal. 10/10 baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Home from home. Comfortable with lots of communal places to relax. Very nice kitchen-dining area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2019

Fantastic venue with everything you need. Great venue with all the amenities one would want. Rooms were large and well equipped. Great bathrooms. I would definitely stay here again and I would definitely recommend it to other guests

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Ons het vreeslik lekker gebly en gekuier. Beautiful huis en baie veilig. Die huis is baie netjies en ten volle toegerus. Die slaapkamers en badkamers is amazing. Die stoep is baie lekker vir kuier, wyn drink en braai. Die ondervloerverhitting het baie gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen-gardiol D
1 nag
5.0
Nov 2018

Uitstekend. Luuks en waarde vir geld. Ons was verras met die weelde en die ligging. Prys was baie goed vir wat ons gekry het. Gaan definitief weer kom kuier. Ideaal vir gholftoer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R3 700
R 3 700 R 3 330
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 700
R 3 700 R 3 330
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 700
R 3 700 R 3 330
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 466 Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvTxdBGaqG733aAAnR0HIjJDBwdABGIsvOBFWjSO7kLt5gdjW3I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 700 nouVanaf R3 330 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 466 Vaal de Grace Golf Estate Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.925395584624 27.426778478851

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang