466 Vaal de Grace
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 25 Aug 2025 tot 28 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 466 Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
-
Vanaf
R3 700R3 330 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
466 Vaal de Grace bied selfsorgverblyf in Parys. Die huis is geleë op die Noordwestelike Gedeelte van Vaal de Grace Gholflandgoed, die enigste Gastehuis aan hierdie kant van die gholflandgoed. Wat natuurlik baie privaatheid en meer as genoeg parkeerplek beteken.
Die Hoofhuis kan 8 volwassenes en 2 kinders akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer bevat 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed wat in die aangrensende onderdakstoep is. (Hulle deel 'n badkamer) Die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer ook 2 enkelbeddens bevat.
Die huis het ook 'n gemaklike TV-sitkamer. Daar is 'n groot vermaaklikheidspatio (4 x 12 m) wat uitkyk oor die Gholfbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 466 Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink 466 Vaal de Grace het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 466 Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang