47onWaterkant
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Waterkant Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 100R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
47 on Waterkant bied netjiese, goed toegeruste selfsorgverblyf in Velddrif, net 'n kort entjie van die gewilde Bokkomlaan, waar gaste 'n verskeidenheid restaurante en 'n bekoorlike koffiewinkel langs die oewer van die Bergrivier kan geniet.
Verblyf is beskikbaar in selfsorg-ateljeewoonstelle sowel as in die hoofhuis. Elke ateljee is ontwerp om gemaklik 2 gaste te akkommodeer, terwyl die hoofhuis tot 6 gaste kan huisves. Die eenhede beskik oor oopplan-uitlegte, is gemeubileer met knus beddens en het volledig toegeruste badkamers.
Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, ketel, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit in 'n sitkamer en 'n privaat buitebraai-area, perfek om te ontspan en die rustige omgewing te geniet. Die hoofhuis beskik ook oor 'n swembad.
Bokkomlaan is bekend vir sy pragtige rivieruitsigte en ryk voëllewe, wat 'n rustige en skilderagtige omgewing bied.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in Dwarskersbos, slegs 12 km weg, met sy pragtige strand, sowel as gewilde Weskus-dorpe soos Langebaan, Paternoster, Jacobsbaai en Vredenburg, almal binne 'n radius van 40 km.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 47 Waterkant Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink 47onWaterkant het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Waterkant Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang