Successfully reported

48 Long Island

Selfsorg

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Leyandre M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2024

Die woonstel is ruim, maar glad nie skoon nie. Die woonstel is 'n lekker groot woonstel, ongelukkig was dit nie baie skoon nie. Die plek was oortrek met kakkerlakke. Die tuimeldroër het nie gewerk nie. Die hoofslaapkamer se dak het ingereën deur die dakwaaier.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ashley
48 Long Island
Dankie vir jou terugvoer. Ons is bly jy het van die grootte van die woonstel gehou, maar ons is opreg jammer vir die probleme wat jy ervaar het tydens jou verblyf. Sedertdien is die kakkerlakprobleem volledig aangespreek, die tuimeldroër is herstel en die probleme in die hoofslaapkamer, insluitend die dakwaaier, is reggestel. Ons waardeer jou begrip en hoop om jou terug te verwelkom vir 'n baie verbeterde verblyf in die toekoms!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 783
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 783
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 783
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Ocean Drive, 48 Long Island, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03cefb3b953425358d1318908ea3553d701ecea3b125283041f28a8fa7756a5a479bbd9375a2d98a5a3c0a08d09812179537?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 783 per nag (plek vir 8) 1 5 1 3 70 Ocean Drive 48 Long Island 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.521898799483 31.224678754807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang