Successfully reported
+8

48 on Main

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Hoofweg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

48 on Main is in die kusdorp Struisbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie.

Die kamer is aan die voorkant van die eienaar se huis met sy eie ingang. Die kamer het 'n dubbelbed en kasspasie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, maar geen kookgeriewe nie. DStv OpenView is beskikbaar.

Die eiendom is net 450 m van die hoofswemstrand en 1 km van die hawe af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.9
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Bernhard W
5.0
Waarde vir geld. Baie rustige en veilige area. Kamer het alle basiese geriewe wat benodig word. Plek is baie netjies en ontvangs was goed.
Feb 2025
Hennie D
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie oornag plek, waarde vir geld. Lekker gebly, plek baie netjies.
Sep 2024
Willem B
Saam met lewensmaat
4.2
Struisbaai is 'n pragtige plek en sal weer wil gaan. Gerieflik vir oornag. Bietjie beknop vir langer tye. Straatgeraas erg.
Feb 2025
Japie J
Saam met lewensmaat
4.2
Dit was fantasties en gemaklik. Ons het inderdaad lekker gebly.
Feb 2025
Liesel B
4.2
Place to relax and private. Very neat. Located centrally and within walking distance from restaurants and the main beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 167

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 48 Hoofweg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink 48 on Main het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Hoofweg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bGBN9gmM65oiembnNYYGUmlD5A6AewvuyopZ8v9UTaWizAwKD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 48 Hoofweg Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.798745354277 20.048058472387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang