49 @ Central
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Central Street, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
49 @ Central bied selfsorgverblyf in die hartjie van die kusdorpie Pearly Beach wat 21 km buite Gansbaai is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf en dit is naby 'n swemstrand.
Verblyf word gebied in 3 selfsorgeenhede wat slaapplek bied aan 2 gaste. Die eenhede het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. WiFi en DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Buite is 'n gemeenskaplike braai-area. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Ardene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 49 Central Street, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Gaste dink 49 @ Central het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Central Street, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang