Successfully reported
+12

49 @ Home

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irvine Street, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

49 @ Home is 'n knus selfsorgeenheid wat deel van die eienaar se hoofwoning in Klerksdorp vorm. Hierdie eenheid bied gerieflike oornagverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers op soek na oornagverblyf. Dit is meer geskik vir korttermyn verblyf, maar langertermyngaste is ook welkom.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. DIE SLAAPKAMER HET NET 'N KONINGINGROOTTE-BED en 'n ensuite badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitarea en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek voor die eenheid agter 'n afstandbeheerde hek.

Die eenheid maak van 'n omsetter gebruik en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Braaigeriewe is op versoek beskikbaar, en moet vooraf met die eienaar gereël word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Karin B
Saam met lewensmaat
5.0
Aan te beveel. Baie stil en rustige area. Alles wat nodig is vir 'n kort verblyf is beskikbaar.
Jul 2025
Christo H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie lekker gekuier en gebly.
Mei 2025
Sarie L
Besigheidsreis
5.0
Tevrede. Netjies skoon. Lieflike stort, kombuis goed ingerig. Goeie kwaliteit bed.
Mei 2024
Gladwin C
Gesin met tieners
5.0
Good. Good, clean, safe, no complaints.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Ewert S
Saam met lewensmaat
4.8
Uitstekende waarde vir geld. Baie dankie vir vriendelike ontvangs - die eenheid is ongelooflik netjies en ons het lekker warm geslaap in 'n koue Klerk...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Irvine Street, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink 49 @ Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irvine Street, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5970f74fa53b818369ca484e96aea1b8cbcfc3b2343705111fd4491985f916e041d53ffbe5e041953c2f9956a6bcf5acaaed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Irvine Street La Hoff 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.821625791876 26.660299963439
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang