49-on-Cherry
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Cherry Drive, Randpark, Johannesburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R2 066 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
49-on-Cherry is in Randpark, 'n luukse woonbuurt van Randburg, noordwes van Johannesburg, geleë.
Gaste het 'n keuse van lieflike luukse suites wat vernoem is na soorte kersies en kan tot 5 gaste akkommodeer, elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamers is toegerus met storte, toilette en wasbakke.
Elkeen van die suites het 'n kombuisie wat toegerus is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n eierkoker en 'n broodrooster.
Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix in. Vanuit die privaat sitkamers lei die suites na stoepe wat uitkyk oor die lieflike tuin en swembad.
Gaste geniet doendinge soos ontspan in die rustige tuin of die swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sharon Merle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 49 Cherry Drive, Randpark, Johannesburg, 2194, Gauteng
- Gaste dink 49-on-Cherry het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Cherry Drive, Randpark, Johannesburg, 2194, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang