Successfully reported

49 on Cliff

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Maria A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Oorslaap vir slegs een nag. Mooiste uitsig, staproete net buite die deur. Pragtige, gerieflike huis vir groot groep (10).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Mooier as self die fotos! Hierdie was een van die stunningste plekke waar ons nog gebly het. Die uitsig en die plek self was net eenvoudig amazing. Ons was al twee keer in Griekeland en hierdie tel onder soortgelyke plekke. Volgende keer bly ons 'n week en nie weer net een aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
49 on Cliff
Baie baie dankie. Ons is so bly julle het dit geniet - hoop om julle weer te sien.

Lubabalo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent. The stay was good; we didn't have any problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
49 on Cliff
Thank you for the positive feedback. We are happy you and your wife enjoyed your stay.

Anonieme gas
1 nag
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Asemrowend. Die uitsig van 49 on Cliff is asemrowend mooi. Die huis is baie groot en sal toelaat dat 'n groot familie daar kan slaap. Ons het ons verblyf baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad B
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Wonderful location and accommodation. Super place with everything one needs. Excellent location and views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels F
Kort verblyf
4.6
Mei 2021

Tops. Enjoyed my stay in Gansbaai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanette T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2021

A house with everything you need. The highlights, ample space and the house is equipped with everything you need. The view is awesome and the owners were very accommodating. There are some downs. The showers of the 2 bedrooms were not up to standard. Luckily we booked the entire guesthouse, so we could share bathrooms. We will definitely visit again, provided that the shower heads are replaced

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2020

Mooi omgewing en rustig. Pragtige see-uitsig vanaf kamer. Goed toegerus, deel kombuis, eetkamer en opwasgeriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ankie W
1 nag
5.0
Jun 2019

Pragtige, skoon akkommodasie met lieflike uitsig. Dit was so lekker plek om in tuis te gaan en tuis te voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWcChAKjaeooNRXIrrC7fW9e1pfAecJ2QOJNlahd4e5kHmlFN1T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 49 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.553154493556 19.368102550507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang