Successfully reported
+12

49 on Spanish Oak

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Spanish Oak Street, Oakglen, 1709, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

49 on Spanish Oak is 'n bekoorlike en knus selfsorg-eenheid in Oakglen en is ideaal vir gaste wat die pragtige Moederstad wil verken.

Dié kothuis het slaapplek vir altesaam 5 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. 'n Stapelbed is beskikbaar in die voorportaal van die eenheid. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n pragtig ontwerpte kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 2-sitplek ontbyttoonbank. Van die kombuis af lei 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai wat 'n ideale plek is vir gaste om tyd saam deur te bring terwyl hulle 'n braai geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en is meer as welkom om hul troeteldiere saam te bring maar slegs met vooraf reëlings.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Geneke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 49 Spanish Oak Street, Oakglen, 1709, Wes-Kaap
  • Gaste dink 49 on Spanish Oak het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Spanish Oak Street, Oakglen, 1709, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa868cf9b309958e0e3f97d3a729fc25dc32c0de3c72a46f3fe3f6aef45717c77eef0f3627d2983ae3774c1abc617d4b81961?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 49 Spanish Oak Street Oakglen 1709 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.887866909511 18.669506299288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang