Successfully reported

4B on Delius

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lizelle B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Skoon, gemaklik en goed geleë. Baie dankie vir ’n aangename en goed toegeruste verblyf. Een aspek wat ek egter graag onder u aandag wil bring, is dat daar ’n spreilig buite is wat regstreeks in die kamer inskyn gedurende die nag. Dit veroorsaak ’n hoë vlak van lig binne die kamer, wat die kwaliteit van slaap beïnvloed. Indien dit moontlik is om die rigting van die lig effens aan te pas of te herposisioneer sodat dit nie direk in die kamer skyn nie, sal dit beslis die verblyfervaring vir toekomstige gaste verder verbeter. Nogmaals dankie vir die goeie diens en gerieflike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj J
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Gemaklik, vriendelik en veilig. Veilig, skoon en netjies met baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig en veilig met alles naby jou. Op kort kennisgewing het ons bespreek. Ontvangs was uitstekend en baie vriendelik. Kamer, swembad en werf baie netjies. Natuurlik, met die warm weer, was die lugversorger 'n bonus met die lekker swembadwater. Baie rustige en veilige area. Met eetplekke baie naby aan jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Vir seker te aanbeveel. Baie netjies, rustige, skoon & gerieflike eenheid. Alles wat mens nodig het. Gasvrye ontvangs. Baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Lekker gekuier. Baie lekker gebly en die bed slaap lekker. Ek het net nie geweet ek kon bespreek vir ontbyt nie, maar sal volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha K
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Clean, friendly, warm, comfortable. It was really great. Kobus and Trix are really friendly, down to earth people. I really enjoyed my stay and how welcome they made me feel. Trix also accommodated me with a change in plans when my husband joined me for the last evening. I will definitely be back and recommend 4B on Delius to my friends and family. Thank you for everything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus/Trix
4B on Delius
Dankie vir die terugvoer, Natasha. Hoop ons sien julle weer! Kobus en Trix

Krijnie F
1 nag
5.0
Apr 2024

Aan te beveel. Baie gerieflik. Gasvrye eienaars. Mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique N
1 nag
5.0
Feb 2024

Kobus & Trix was vriendelik en het goeie diens gelewer. Die verblyf was aangenaam, ons het dit geniet. Dit was baie aangenaam, ons is vriendelik verwelkom. Die kamer en badkamer was baie skoon en netjies. Die swembad is so mooi blou, helder en skoon. Ek wens daar was tyd vir swem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Baie rustig en lekker geslaap. Baie lekker rustig. Vriendelike ontvangs. Lekker afgekoel in swembad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus/Trix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4B Delius Street, S.W. 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqNmln7N4rAlEEhd6VmDI5QlJVslQIwf4BCKEEoztU6WvsctSAA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 4B Delius Street S.W. 5 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.739046451677 27.832308642164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang