4B on Delius
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4B Delius Street, S.W. 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
4B on Delius is 'n bekoorlike gastehuis wat gehalteverblyf in 'n boomryke woonbuurt van Vanderbijlpark bied. Die huis is binne maklike bereik van verskeie restaurante, winkelsentrums, universiteite, gholfbane, die casino en die Vaalrivier.
Verblyf word in 'n keuse van 5 eenhede gebied. Die kamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens en elkeen het 'n en suite-badkamer.
Elke kamer is toegerus met 'n waaier, verwarmer, 'n yskassie, mikrogolf, TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan toegang tot die gemeenskaplike swembad, boma en braaigeriewe geniet.
Besienswaardighede in Vanderbijlpark sluit die Aquadome by Emerald Casino, Vaal Mall, geskiedkundige besienswaardighede en gholfbane in. Watergebaseerde doendinge soos visvang, ski en bootvaarte kan by die Vaalrivier geniet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kobus/Trix Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4B Delius Street, S.W. 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink 4B on Delius het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4B Delius Street, S.W. 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang