4B on Delius
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4B Delius Street, S.W. 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
4B on Delius is 'n bekoorlike gastehuis wat gehalteverblyf in 'n boomryke buurt in Vanderbijlpark bied. Die huis is naby verskeie restaurante, winkelsentrums, universiteite, gholfbane, die casino en die Vaalrivier.
Verblyf word in 5 kamers aangebied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.
Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond, waaier, verwarmer, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, boma en braaigeriewe.
Daar is besienswaardighede in Vanderbijlpark soos die Aquadome at Emeral Casino, Vaal Mall, historiese besienswaardighede en gholfbane. Daar is ook doendinge soos visvang, ski en bootritte op die Vaalrivier.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kobus/Trix Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4B Delius Street, S.W. 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink 4B on Delius het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4B Delius Street, S.W. 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang