Successfully reported

Bendito @ 5

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Aaisha J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lovely stay. Had a lovely stay at Bendito@5. Tom and Annamarie were so helpful and hospitable. Sunrises from the balcony are unrivalled! Will go back to Bendito@5 every chance we can.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het vir 2 weke gebly en sal beslis weer gaan. Ons het heerlik gebly en die eienaars is baie gasvry. Die bed was 'n droom en die plekkie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Fantastic - highly recommended. My wife and I had a wonderful stay at Bendito @ 5. The hosts were superb and the accommodation is beautiful, upmarket and very comfortable. The views were amazing and the location is perfect. Close to Simon's Town central and all popular beaches. I will highly recommend staying here for any couple or single person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Netjiese en smaakvolle akkommodasie met mooi see uitsig. Die eenheid is smaakvol gemeubileerd, ruim, besonders netjies en goed toegerus. Daar is 'n mooi 180 grade uitsig oor Valsbaai. Alle linne en handdoeke is van goeie kwaliteit en ook eetgerei. Daar was 'n hele pak goeie beskuit en 'n 5 L bottel drinkwater voorsien. Aan te beveel akkommodasie vir 'n billike prys. Annamarie het ons tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Meryl Road, Seaforth, Simonstown, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cd94a554b79b5e9b68913e8c4da7346cc44c3453591e82bafea120482411ae9293d5cf9523055ec9ff271d1cc3a1419d20e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 5 Meryl Road Seaforth 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.200142748652 18.446922774234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang