5 AntiP
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 2 persone
1 volwassene, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Antipolis Way, Plattekloof Glen, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
5 AntiP, geleë in Plattekloof Glen, is 'n heerlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die gasheer se perseel geleë is, en bied 'n rustige toevlugsoord vir alle soorte reisigers wat die stad besoek.
Dié eenheid spog met berguitsigte en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea met 'n kombuisie. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond en 'n ketel insluit. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante, bied 5 AntiP maklike toegang om Kaapstad te verken of te ontspan by die naaste strand, net 'n kort 8,4 km weg, wat dit 'n ideale verblyfkeuse maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ligging
- 5 Antipolis Way, Plattekloof Glen, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 2 persone
1 volwassene, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Antipolis Way, Plattekloof Glen, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang