Successfully reported
+36

5 Blacktail

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Blacktail Street, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

5 Blacktail is in St. Helenabaai, Wes-Kaap, geleë, 'n paar minute van die strand en ander geriewe af.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, koffiemasjien, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, gereedskap, yskas-vrieskas en 'n ontbyt-eiland wat na die sitarea vloei, gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Die vermaakarea is toegerus met 'n binnebraai en eetkamertafel vir u genot en lei na 'n patio met 'n piekniektafel.

Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken, sluit in 'n besoek aan die strande, stap op die natuurroetes, watersport, visvang, gholf of die plaaslike restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Michele D
5.0
Netjiese en rustige verblyf in 'n pragtige omgewing. Ek het baie lekker by 5 Blacktail gebly. Die ligging is goed en die omgewing is baie rustig en ve...
Sien meer
Sep 2025
Chalanie T
5.0
Rustigheid gesoek en het dit gevind. Baie lekker waarde vir geld en veiligheid, naby aan winkels.
Aug 2025
Melvin D
4.8
Great value for money. The accommodation is very spacious and has everything that one could ask for when booking self-catering accommod...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Kobus U
Saam met lewensmaat
4.8
My naam is "Kom terug". Heerlike plek vir uitspan sonder om bekommerd te wees oor diefstal of inbrake. Lekker stil en stapafstand van Spar. Binne is a...
Sien meer
Aug 2025
Alicia E
Saam met lewensmaat
4.4
Was baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly. Lekker plekkie met alles wat jy nodig het. Vriendelike gasvrou en sal weer die plekkie in die to...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • 5 Blacktail Street, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 Blacktail het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Blacktail Street, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA245d4da0b22e1749c4cc7f7e3e5194d94c510f9268a759cffedeb350ee5a85443fdbf2e5673a53e86a1d0380e580e5e9766b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 5 Blacktail Street St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.74980864678 18.010213388222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang