Successfully reported

5 Fishes Apartment

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Dirk K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Baie lekker gewees, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Plaas gasvryheid in die stad. Goed gebly en alles tiptop. Mooi plek. Nico het sy motorhuis ontruim om ons voertuig veilig te laat parkeer. Melk, tee en koffie is voorsien. Dankie vir die ekstra myl wat jy vir ons geloop het! Mag jou 5 vissies na 10 vermeerder! Mooi loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Daar was niks wat ek sou verander nie. Definitief. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Verblyf het aan al my behoeftes voorsien. Was netjies, skoon en gerieflik verblyf. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Roland N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het baie lekker gebly en die stilte van die omgewing geniet. Ons was aangenaam verras met die vriendelike en warm ontvangs. Die woonstel is baie gerieflik en mooi ingerig met kunsskatte wat die gasheer self gemaak het. Baie dankie, ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 766 Afonso Drive, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08cd1fafb50193cd2e384b47eb1442f70d311695934d709798779ecacd41ce680242a12182097df46afe71188a2fb3b8ff5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 766 Afonso Drive Montana Park 0159 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -25.6900145 28.2546805
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang