5 Impala Crescent
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Impala Cresent, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 601 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
5 Impala Crescent is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Ballito, minder as 2 km vanaf Willard's Beach, en is ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Die badkamer het 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Die sitarea het 2 uittrek-beddens vir kinders en gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi, asook 'n werksarea vir diegene wat moet werk.
Buite, het gaste toegang tot 'n groot dek met 'n see-uitsig. Daar is ook 'n hangmat en braaigeriewe. Die area word nie deur kragonderbrekings geaffekteer nie, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 576
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 5 Impala Cresent, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Impala Cresent, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang