5 King Street
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 King Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
5 King Street is 'n selfsorghuis in die kusdorpie Onrus. Hierdie troeteldiervriendelike eiendom is ideaal geleë 15 minute se ry vanaf die wynplase en gewilde walviskykplekke in Hermanus.
Dié vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed; die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens, en die derde kamer het 'n dubbelbed. Hierdie 3 kamers deel 'n badkamer wat 'n bad, wasbak en toilet het. Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die leefarea lei na 'n binnebraai-area, en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Die agterstoep lei na 'n omheinde tuin, wat ook 'n vuurput het. Klein, goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit gereël word.
Die eiendom beskik oor 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek van die straat af. Kingstraat 5 is naby 'n kinderspeelpark, Davies-swembad en kuswandelpaaie geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dre Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 5 King Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 King Street het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 King Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang