Successfully reported

5 Konings Guest House

Gastehuis
Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook 'n privaat ingang, lugversorging, 'n platskerm-TV, yskassie en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is 'n opsionele ekstra en word gedurende die week bedien.
Ontbyt word nie op naweke bedien nie.
Kamers word op die dag wat gaste arriveer toegeken en spesifieke kamers kan dus nie bespreek word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Kamer
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie slaapkamers bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Elke kamer het ook 'n privaat ingang, lugversorging, 'n platskerm-TV, yskassie en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is 'n opsionele ekstra en word gedurende die week bedien.
Ontbyt word nie op naweke bedien nie.
Kamers word op die dag wat gaste arriveer toegeken en spesifieke kamers kan dus nie bespreek word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stewart House Self Catering Home
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Stewart House is 'n gemaklike selfsorghuis met drie slaapkamers met lugversorging, elk met sy eie en suite-badkamer. Twee van die slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die huis bied 'n volledig toegeruste kombuis vir gerieflike maaltydvoorbereiding, asook 'n ruim sitkamer en eetkamer waar gaste kan ontspan en gedeelde maaltye kan geniet. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe, wat 'n ideale omgewing bied vir buite-etes.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Hele eenheid, Slaapkamers, Leefarea
Verwarmer
Elektries
Kombuisie
DStv
Volle pakket
Stroomdienste
OpenView
Braai
Buite, Houtvuur
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite, Houtvuur
Vuurput
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 6
Skottelgoedwasser
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Oond
Stoof
Gas, Elektries
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid, Slaapkamers, Leefarea
Elektriese kombers
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Volle pakket
Stroomdienste
OpenView
TV
Huisreëls

Ontbyt is 'n opsionele ekstra en word gedurende die week bedien.
Ontbyt word nie op naweke bedien nie.
Kamers word op die dag wat gaste arriveer toegeken en spesifieke kamers kan dus nie bespreek word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Hauptfleisch Close, Paarl, 7622, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbea07a445def30e7a9cf1b7ea0175e0871a0041e657599cb27aa18147088a023d081f50dae3ac23c410edd372d8ff5451b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 21 Hauptfleisch Close Paarl 7622 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.71276 18.96367
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang