Successfully reported
+29

Manor Terrace

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 03:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Lynnburn Road, Pretoria, 2302, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Manor Terrace bied 2 selfsorgwoonstelle in Pretoria, geskik vir klein gesinne of groepe vriende, gerieflik geleë naby winkels, restaurante, aktiwiteite en plaaslike besienswaardighede.

5 Manor Terrace bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

6 Manor Terrace bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, en het 'n badkamer met 'n bad/stort, toilet en wasbak.

Albei woonstelle beskik oor volledig toegeruste kombuise met gasstowe, elektriese oonde, yskas-vrieskaste, mikrogolfoonde, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware, skottelgoedwassers en wasmasjiene. Die leefareas sluit rusbanke, TV's en eetareas in, met gratis WiFi beskikbaar.

Gaste het toegang tot klein buitebraai-areas naby die swembad. Veilige, onderdakparkering word voorsien vir 1 standaardgrootte voertuig by elke woonstel, met bykomende oop parkering vir groter voertuie. Skoonmaakdienste kan een keer per week gereël word, en wasgoeddienste is op aanvraag beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Francois V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Dit was netjies, veilig, stil, en bekostigbaar.
Okt 2025
Shaune B
Saam met lewensmaat
5.0
Het sommer tuis gevoel. Home away from home! Ons het heerlik gekuier. Dis baie netjies, ruim en goed ingerig. Alles wat jy nodig het. 'n Baie stil buu...
Sien meer
Okt 2025
Attie B
Gesin met tieners
5.0
Rustig, veilig en lekker. Baie lekker gebly. Plek is ruim. Alles wat jy benodig, is daar. Goeie buurt en veilige sekuriteit. Stil en rustig. Vriendeli...
Sien meer
Jul 2025
Esmeralda V
Gesin met tieners
5.0
Heerlike verblyf. Heerlik gebly. Mooi, skoon en netjies.
Jun 2025
Annelie G
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker verblyf aanbeveel. Uitstekend. Heerlik gebly, veilige kompleks, gerieflik sentraal, woonstel het alles wat jy nodig het. Ons was daar vi...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 15 Lynnburn Road, Pretoria, 2302, Gauteng
  • Gaste dink Manor Terrace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 03:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Lynnburn Road, Pretoria, 2302, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c52574c8702de95ab09dee9a8cf95acf45ab2dcbc88f0eb874f1292b4f847fbeb433ca7e0c1d060a151db33df25aba053ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 15 Lynnburn Road Pretoria 2302 Gauteng 021 201 8901 03:00-18:00 10:00 -25.763220166799 28.277958009856
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang