5 Ocean Breeze
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Elcock Road, Winklespruit, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The 5 Ocean Breeze is naby Warner Beach in Amanzimtoti geleë. Die gemeubileerde eenheid bied 'n pragtige see-uitsig en die eenheid is ook naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe geleë, die eenheid is perfek vir paartjies wat op soek is na 'n ontspanne vakansieplek.
Verblyf beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer, die eenheid is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n toilet, stort oor die bad en wasbak. Die leefarea is oopplan en sluit 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis in. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Gaste kan ook 'n ete by die stoeptafel geniet.
Geriewe op die perseel sluit 'n slim-TV en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook die braaigeriewe op die perseel geniet.
Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, swem, visvang, fietsry en bergfietsry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Neels Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 47 Elcock Road, Winklespruit, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 5 Ocean Breeze het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Elcock Road, Winklespruit, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang