Successfully reported

5 on Ash

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

“Stylvol, luuks en uiters gasvry. ’n Verblyf wat alle verwagtinge oortref.”. Ons verblyf by 5 on Ash was absoluut uitsonderlik en het elke verwagting oortref. Die woonstel is ruim, pragtig ingerig en tot in die fynste detail netjies en goed versorg. Dit bied werklik elke gerief wat ’n mens kan benodig. Die vinnige WiFi en Smart TV met premium DStv-kanale het dit maklik gemaak om ná ’n lang dag te ontspan en my gunsteling programme te kyk. Die ligging is uitstekend. Dit is geleë in ’n stil cul-de-sac met 2 hekke vir beheer van toegang in Vanderbijlpark SE3, wat ’n groot gevoel van veiligheid en sekuriteit gegee het. Ek het dit baie waardeer dat daar privaat onderdakparkeerplek beskikbaar is en dat dit die enigste woonstel op die perseel is. Dit het my verblyf rustig en privaat gemaak. Die woonstel is skoon en netjies en die mooi, goed versorgde tuin het ’n spesiale atmosfeer geskep. Die volledig toegeruste kombuis het dit ideaal gemaak, selfs vir ’n langer verblyf. Wat egter die meeste uitgestaan het, was die vriendelike en hulpvaardige kommunikasie van die gasheer. Alles vanaf die bevestiging van die bespreking tot ons aankoms en vertrek was moeiteloos. 5 on Ash is regtig ’n weggesteekte juweel wat styl, gerief, veiligheid en waarde perfek kombineer. Ek kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel vir kontrakteurs, sakereisigers of enigeen wat op soek is na ’n privaat, veilige en goed geleë plek om in Vanderbijlpark te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helgaardt Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 147

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Ash Street, Vanderbijlpark, Johannesburg, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fa7b2601967b7a40ccdade4c7ef65ff42ec9746d0a6574be045d527fdca86774f421f5445095973433ccbf6a57b73547a82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 5 Ash Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.738781976963 27.85362117791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang