5 on Ash
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Ash Street, Vanderbijlpark, Johannesburg, 1911, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
5 on Ash is 'n bekoorlike selfsorg-tuinwoonstel op die eienaar se eiendom in 'n rustige voorstad van Vanderbijlpark. Ideaal vir enkelreisigers, paartjies of korporatiewe gaste, bied hierdie eenheid 'n stil en gemaklike toevlugsoord met gerieflike toegang tot die dorp se geriewe.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, sowel as 'n badkamer met 'n stort en toilet. 'n Enkelslaapbank bied ekstra slaapplek in die sitkamer. Alle linne en handdoeke word voorsien vir u gerief.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser word ook voorsien vir ekstra gemak tydens langer verblyf. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n toegewyde studeerhoekie maak dit geskik vir beide vakansie- en sakereisigers. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV wat 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale bied, asook gratis WiFi-toegang.
Gaste is welkom om die rustige tuin, braaigeriewe en swembad te geniet, wat beskikbaar is vir hul gebruik tydens hul verblyf. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Helgaardt Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 147
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 5 Ash Street, Vanderbijlpark, Johannesburg, 1911, Gauteng
- Gaste dink 5 on Ash het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Ash Street, Vanderbijlpark, Johannesburg, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang