Successfully reported

SeaScapes

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Lindsay S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Peaceful and rejuvenating stay. Unforgettable experience. Location is perfect. Stone's throw away from the beach. House is awesome with all the essentials. Enjoyed long walks along the beach up to Shelley Point. Peaceful area. We don't believe in staying at the same accommodation more than once, but my wife said we would need to make an exception. Loved this place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
SeaScapes
Was a huge pleasure hosting you and your family, glad you enjoyed your stay. Come again soon. Kind regards, Maryke

Melissa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Perfect. Loved every minute. The accommodation is amazing. The location is perfect. The arrangement and booking were smooth sailing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
SeaScapes
Hi Melissa, Thank you for your review. We value our guests' feedback. Would love to see you back in the future again. Kind regards, Sune

Olivia L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Perfekte ligging en waarde vir geld. Ons het 'n fantastiese tyd gehad by 5 Shipment Close. Die ligging is perfek! Ons het ekstra 15% afgekry met die winteraanbod en dit het nog meer waarde vir ons geld beteken. Die eienaar was ook beskikbaar en vriendelik vir al ons navrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Amazing Such a nice house with amazing sea views. Cozy family home with everything you need in it. Will definitely be going back, hopefully soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Perfect location and view we really enjoyed our stay, would definitely recommend it. The banister rail, the one that is next to braai needs to repaired its loose- A bit dangerous, once again: everything else was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
SeaScapes
Thank you very much for the kind words, we have fixed the bannister rail, thanks for notifying us.

Janet C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2017

A lovely peaceful beach house, fantastic position overlooking the sea. A must place to visit for relaxation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2016

Mooiste uitsig, lekker gerus en definitief waarde vir geld. Daar was absoluut niks te kort in 5 Shipment Slot nie. Ons het heerlik gebly en alles gehad wat nodig was. Al wat 'n bietjie gepla het was die bouers wat besig was om oorkant te bou, maar daarvoor kon nie voorsien word nie aangesien ons buite seisoen periode bespreek het. Die huis was so gerieflik, en die uitsig net eenvoudig voedsel vir 'n mens se siel. Sal definitief verblyf in 5 Shipment Slot aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2015

Dis 'n ideale rusplekkie weg van die stad se gewoel, rustig by die see. Dankie Christelle vir die stukkie hemel. Die wooneenheid is baie gerieflik toegerus, ek was aangenaam verras met die speletjies wat tot ons beskikking was, selfs die skoonmaakmiddels maak die lewe baie gerieflik. Die eenheid is baie mooi ons enigste klagte was dat die tyd te vinnig verby gegaan het. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2015

Dit was heerlik, rustig. Bly daar is nie 'n TV nie! Ons het dit baie geniet. Ek sal weer gaan. Ek het die plek reeds aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tim V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2014

Lekke by die see! Die eienaar was baie behulpsaam. Die plekkie was mooi en skoon, en goed toegerus. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig is "stunning". Die kinders kon lekker fietsry in die straat terwyl ons bo braai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 304
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 304
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 304
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Shipment Slot, Brittania Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5c75099e86cc3bdaaea636087b4a823a98044c6b1ab1c7bd6e78ab6097135919a08c6db3e1e6343e4689b6d8a27c49cdb84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 304 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 5 Shipment Slot Brittania Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.722331631503 17.940164317386
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang