Successfully reported
+44

SeaScapes

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Shipment Slot, Brittania Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 304 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

SeaScapes is 'n selfsorg-strandhuis met 'n pragtige see-uitsig geleë op Golden Mile binne stapafstand van die strand, rotspoele en nabygeleë visvangplekke.

Daar is 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde badkamer is en suite met die hoofslaapkamer en het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die huis het slaapplek vir 8 mense. Neem asseblief kennis dat daar trappe is en die kombuis en sitkamer is bo. Jonger kinders word in die huis toegelaat, maar daar is oop trappe en jong kleuters moet te alle tye op die balkon dopgehou word.

Geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas/vrieskas, stoof/oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser in. Daar is 'n braai op die balkon, gaste moet hul eie vuurmaakhout voorsien. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Dit is nie 'n troeteldiervriendelike instansie nie aangesien die eienaar baie allergies is en rook streng verbode is binne die eenheid.

Beurtkrag: Elke kamer het 'n bedlampie wat met batterye aangedryf word. Daar is 'n UPS wat die Wi-Fi vir 2 uur aan die gang hou. Daar is twee waaiers wat vir twee uur kan werk wanneer die krag af is. Verder is daar herlaaibare lampe in die sitkamer.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 5 Shipment Slot, Brittania Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaScapes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 304
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 304
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 304
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Shipment Slot, Brittania Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5c75099e86cc3bdaaea636087b4a823a98044c6b1ab1c7bd6e78ab6097135919a08c6db3e1e6343e4689b6d8a27c49cdb84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 304 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 5 Shipment Slot Brittania Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.722331631503 17.940164317386
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang