Successfully reported
+27

5 Topanga

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin Street, 5 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

5 Topanga bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die grondvloer in Uvongo. Die kompleks is gerieflik geleë 300 m vanaf Uvongo-strand.

Die woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een badkamer het 'n bad en die ander het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond, en 'n ketel asook 'n wasmasjien. Daar is 'n slaapbank en 'n TV in die sitkamer, wat lei na 'n patio wat oor die tuine uitkyk. Onbeperkte Wi-Fi word voorsien.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe wat gaste welkom is om te gebruik.

Uvongo bied 'n verskeidenheid restaurante, kafee's en winkels, asook doendinge in die omliggende area, soos duik, swem, branderplankry, visvang en gholf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gawie M
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowend. 5 Topanga verdien meer as 5 sterre. Ons het baie lekker gebly en die hele ervaring, diens, gasvryheid en vriendelikheid by 5 Topanga was n...
Sien meer
Mei 2025
Frikkie V
Gesin met klein kinders
5.0
Wat 'n fees! Die plek was netjies en skoon! Baie gerieflik met die wasmasjien wat ingesluit was by die prys.
Nov 2024
Hendrik S
Gesin met klein kinders
5.0
Very good value for money. It was a pleasure to stay there and will definitely return next time we go to Uvango.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Bridget P
Gesin met klein kinders
5.0
Will most definitely go back. Our stay at 5 Topanga was amazing, and our host was kind and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Shamel R
Gesin met klein kinders
4.8
Unforgettable and most definitely a memorable one! The unit was well equipped, cosy and neat. Our hosts were amazing, grateful for the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Colin Street, 5 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 5 Topanga het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin Street, 5 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f230ee7487fa02f2c70db6b4e708391a4822f2a916b4302eaf841a5d9bc09f142f7c01654a62086fd72547d75b3251ddf3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 Colin Street 5 Topanga 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.832486481066 30.396089091402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang