5 Whale Rock Gardens
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 White Caps Way, 5 Whale Rock Gardens, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
5 Whale Rock Gardens is 'n moderne en ruim selfsorgwoonstel wat in die veilige Whale Rock Estate in Plettenbergbaai geleë is. Die landgoed is stapafstand van die strand af en is 'n kort entjie se ry vanaf die sentrum van Plettenbergbaai.
Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het deure wat na die patio en tuinarea oopmaak. Die badkamer beskik oor 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, ander klein toebehore, en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die gemaklike sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv. Die sitkamer het deure wat na 'n patio oopmaak en 'n klein privaat tuinarea met braaigeriewe.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide staptogte, bergfietsry en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 White Caps Way, 5 Whale Rock Gardens, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 Whale Rock Gardens het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 White Caps Way, 5 Whale Rock Gardens, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang