5 Zimbali Ridge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Zimbali Ridge, Camwood Drive, Zimbali Coastal Estate, 4422, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
5 Zimbali Ridge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, smaakvol gemeubileerde villa in die Zimbali Coastal Estate in Ballito. Die villa is ideaal geleë op die pad van die strand af, en spog met lieflike see- en kusuitsigte en weelderige leefruimtes.
Die grondvloer-ingangvlak bied kenmerkende en aanloklike vermaakareas, met die leefarea wat uitloop op 'n uitgebreide dek met see-uitsigte. Die villa beskik oor 4 en suite-slaapkamers, waarvan 2 op die onderste verdieping geleë is. Die slaapkamers word geskei deur 'n 'pyjama'-sitkamer wat lei na 'n aangelegde tuin en rotspoel met 'n swembadnet. Die eerste verdieping bestaan uit die oorblywende 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Die villa is toegerus met gratis WiFi, en gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5 Zimbali Ridge, Camwood Drive, Zimbali Coastal Estate, 4422, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Zimbali Ridge, Camwood Drive, Zimbali Coastal Estate, 4422, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang