50 @ Spiral Walk Guest Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Spiral Walk Walk, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
50 @ Spiral Walk Gastehuis is 'n bekoorlike eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Menlo Park, Pretoria. Dit is 'n ideale opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie kothuis met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n toegewyde spasie vir die berging van bagasie in. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor verhit-en-eet-geriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gratis beskuit, jogurt, muesli, vars vrugte en toebroodjies word voorsien. Gaste kan ook 'n slim-TV met stromingsdienste, 'n lessenaar en stoel, en toegang tot gratis WiFi geniet.
Die kothuis maak oop na 'n tuin met buitesitplek. Gaste kan 'n gedeelde swembad geniet en het veilige parkering agter 'n hek. Die kothuis is toegerus met sonkrag in geval van kragonderbrekings en bied gerieflike toegang tot hoofroetes, winkels, restaurante, topskole, hospitale, die universiteit en ander gewilde besienswaardighede in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 50 Spiral Walk Walk, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink 50 @ Spiral Walk Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Spiral Walk Walk, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang