Successfully reported
+17

50 @ Spiral Walk Guest Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Spiral Walk Walk, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

50 @ Spiral Walk Gastehuis is 'n bekoorlike eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Menlo Park, Pretoria. Dit is 'n ideale opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie kothuis met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n toegewyde spasie vir die berging van bagasie in. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor verhit-en-eet-geriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gratis beskuit, jogurt, muesli, vars vrugte en toebroodjies word voorsien. Gaste kan ook 'n slim-TV met stromingsdienste, 'n lessenaar en stoel, en toegang tot gratis WiFi geniet.

Die kothuis maak oop na 'n tuin met buitesitplek. Gaste kan 'n gedeelde swembad geniet en het veilige parkering agter 'n hek. Die kothuis is toegerus met sonkrag in geval van kragonderbrekings en bied gerieflike toegang tot hoofroetes, winkels, restaurante, topskole, hospitale, die universiteit en ander gewilde besienswaardighede in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chris K
5.0
Great location and just what individual travellers need. Convenient location and no disturbance.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Lin-marie C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, lekker. Baie lekker slaapplek, ons sal beslis terug gaan! Baie oulike gasvrou.
Aug 2025
Henrico B
Saam met lewensmaat
5.0
Christa is 'n fantastiese gasvrou. Ons het baie lekker gekuier.
Aug 2025
Warren G
5.0
Perfect for my needs. I was very comfortable and the host was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Lisinda L
5.0
Netjies en veilig. Pragtige gastehuis in 'n stil en veilige area. Baie vriendelike gasvrou. Die eenheid is pynlik netjies! Heerlike eetgoedjies is vir...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 50 Spiral Walk Walk, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink 50 @ Spiral Walk Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Spiral Walk Walk, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2389e0f5229046faa7281ec8df3df28d76d8a9e144b20545c80c22028401ed0f45fb23dc11753c7c8e6700cd39930f9866f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 50 Spiral Walk Walk Menlo Park 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.764876884442 28.252749575463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang