50 Galena Avenue
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 50 Galena Avenue, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Vanaf R860 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
50 Galena Avenue bied gerieflike selfsorgverblyf in Helderkruin, Roodepoort en is die ideale plek maak vir oornagverblyf vir sakereisigers.
Die perseel bied verblyf in 3 Deluxe Inside Studio-eenhede wat elk slaapplek aan 3 gaste bied. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi.
Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Natalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 50 Galena Avenue, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink 50 Galena Avenue het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 50 Galena Avenue, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang