Successfully reported
+24

50 on Greeff

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Greeff street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

50 on Greeff is 'n veilige instansie sentraal geleë in Lichtenburg in 'n baie kort afstand van besighede en restaurante. Die gastehuis bied aan gaste 'n rustige oornagverblyf.

Die gastehuis beskik oor 5 superior-suite kamers, 1 met bad en aparte instapstort en die ander kamers het instapstorte. Hierdie kamers beskik oor platskerm-TV's met 'n oop uitsig, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en komplimentêre WiFi.

'n Volledige Engelse ontbyt en aandete kan bedien word mits dit vooraf gereël word. Die welige tuin is baie privaat en perfek om te ontspan of in die swembad af te koel. Die gastehuis het 'n skyfie- en setperk beskikbaar vir die gholf-entoesias. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien met 'n afstandbeheerhek. Daar is 'n braai-area beskikbaar vir gaste om te gebruik mits dit vooraf gereël word met aankoms. Die gastehuis het ook 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Melanie E
Besigheidsreis
5.0
Sal 50 on Greeff aanbeveel. Heerlike ontbyt. Professionele diens en dekor in kame. Die verblyf was heerlik. Ontvangs was gasvry en baie vriendelik.
Mei 2025
André N
5.0
Goeie diens! Skoon, netjies, almal altyd vriendelik.
Mei 2025
Rika L
5.0
Absoluut perfek en sal beslis die gastehuis aanbeveel en weer daar inboek. N Regte oase gevoel. Alles was perfek van die dag dat ek navraag gedoen het...
Sien meer
Des 2024
Morne B
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Soos altyd het ek heerlik gebly, baie mooi plek en hulle ontbyt is fantasties.
Jul 2024
Olga V
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid en hulpvaardigheid is net ongelooflik. Alles is netjies. Alles en meer! Puik!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 50 Greeff street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink 50 on Greeff het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Greeff street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5NTA3NmIxLWMyOWItNDc1OS05ODNmLTMyY2ExODQyNGJkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 50 Greeff street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.152893333333 26.164904444444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang