50 on Salie
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Salie Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
50 on Salie is in Noorsekloof, Jeffreysbaai, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste op 'n slag. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet vir gaste se gerief.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n wasmasjien, ideaal vir langer verblyf.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n bykomende 2 enkelbeddens, asook 'n TV met DStv, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Die erf is veilig omhein met hoë mure en 'n elektriese hek en gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 50 Salie Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink 50 on Salie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Salie Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang