Successfully reported
+16

50 on Theal B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Theal Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

50 on Theal B&B is in 'n rustige woonbuurt in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë.

Verblyf by 50 on Theal B&B word gebied in 'n dubbelkamer wat binne die eienaar se huis geleë is. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met ingeboude kaste en 'n spieëltafel.

Gaste kan van die gemeenskaplike geriewe gebruik maak wat 'n sitarea, 'n kombuis en 'n vermaakarea insluit. Die sitarea is toegerus met rusbanke en 'n TV met 'n volledige DStv-pakket. Die vermaakarea beskik oor 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien. Wi-Fi-verbinding is ook beskikbaar. Etes kan voorsien word indien vooraf gereël en teen ekstra koste.

Die gastehuis is binne 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 22 km vanaf Kaapstad CBD geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bernerine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 50 Theal Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 50 on Theal B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Theal Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzYTQxMjQ3LWRiOTYtNDIwOC05ZjE2LTBhYjY1ZDI2ODU4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 50 Theal Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -33.888643251185 18.578196823564

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang