51 Bush Willow
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Bush Willow Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
51 Bush Willow is geleë in Wavecrest, Jeffreysbaai, slegs 1.5 kilometer vanaf die naaste swemstrand en 5 kilometer vanaf die hoofstrand van Jeffreysbaai. Dit is gerieflik geleë naby alle geriewe, die strand en talle aktiwiteite en besienswaardighede.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, en die tweede badkamer is langs hierdie slaapkamer. Elk van die badkamers is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Daar is 'n slaapbank sowel as 'n enkelmatras in die sitkamer.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei, sowel as 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetkamer het ruim sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n balkon met braaigeriewe en pragtige see-uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 51 Bush Willow Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink 51 Bush Willow het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Bush Willow Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang