Successfully reported
+30

51 On Bastion Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Bastion Crescent, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

51 On Bastion Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis geleë aan die buitewyke van Polokwane, op die drumpel van die dorp en winkelsentrums. Hierdie 8.5-ha plaas bied springbokke, kleinwild en 'n groot verskeidenheid voëllewe vir voëlkykers. Hier kan gaste verdwaal in die pragtige natuurskoon van die Bosveld en die pragtige tuine.

Die gastehuis bied rustigheid en kwaliteit, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n plek om te ontspan en herlaai naby die natuur. 'n Perfekte oornagplek vir reisigers na of van die Krugerwildtuin.

Verblyf word aangebied in 2 smaakvol gemeubileerde en suite-kamers en het sit- en eetareas waar gaste kan ontspan. Vars linne en handdoeke word voorsien. 'n Gesonde ontbyt word in die kamer bedien.

Die kamers het 'n werkspasie vir gaste wat nie hul werkverantwoordelikhede kan agterlaat nie en gratis WiFi sowel as TV met Netflix. Verder het elke kamer tee- en koffiemaakgeriewe vir gaste se gerief.

Die hoogtepunt van hierdie gastehuis is die patio-area met 'n pragtige uitsig oor die Bosveld, die sprankelende swembad en die pragtige tuin in die somer.

Gaste kan veilig stap of draf op die plaas, wat omring word deur 'n elektriese wildheining. Die eiendom is heeltemal van die kragnetwerk af, wat 'n unieke en volhoubare ervaring bied. Veilige parkering is beskikbaar vir gaste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Suegnet E
Gesin met tieners
5.0
Heerlik, stylvol en rustig – uitstekende diens en warm gasvryheid! Ons het 'n heerlike verblyf gehad! Die kamer was ruim, pragtig ingerig en baie netj...
Sien meer
Okt 2025
Clarette B
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning, comfortable and clean. Very nice and exceptionally beautiful room. Hosts were very kind and very helpful. We had an awesome s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Leon F
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, smaakvol toegerus. Vyfster verblyf in stil en rustige omgewing. Uitstekende verblyf. Eenheid is uiters smaakvol en volledig toegerus. Daar is ...
Sien meer
Mei 2025
Rina P
Besigheidsreis
5.0
Ongelooflike mooi gastehuis met heerlike ontbyt. Verblyf was kort maar onvergeetlik. Keurige dekor, rustige atmosfeer en wonderlike, vriendelike en ak...
Sien meer
Mrt 2025
Wiehan C
Besigheidsreis
5.0
Beste gastehuis in Polokwane! Baie lekker gebly en die gasvryheid was ongelooflik! Kamer en badkamer is baie skoon en netjies. Voel regtig of jy in jo...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 51 Bastion Crescent, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink 51 On Bastion Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Bastion Crescent, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3859c6987b5406f59d8b0cf616fd5a44fe7f360aaf806eab55f71d1df452ab2bda0eee759520adf4c17059462eb792cfe2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 51 Bastion Crescent Myngenoegen 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.918981246138 29.51623958281
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang