Successfully reported
+13

51 Trafford

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 51 Trafford, Kingswood Golf Estate, Gate 2, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

51 Trafford is 'n moderne en stylvolle vakansiewoonstel in die Kingswood Gholflandgoed, 'n stedelike leefstyl-gholflandgoed in George. Geleë aan die voet van die Outeniekwaberge, met 'n bekoorlike uitsig oor die Indiese Oseaan, bied George 'n uitstekende basis vanwaar u die Tuinroete kan verken.

Die bekoorlike woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Dit is ingerig met 'n dubbelbed in die slaapkamer en die badkamer het 'n stort.

Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, ketel en 'n yskas terwyl die oopplan-leefarea gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale het. Die omheinde patio het 'n etenstafel en lei na die swembadarea.

Gaste kan gerus 'n potjie gholf bespreek, stap, fietsry, draf of voëlkyk op die landgoed. Doendinge in die dorp sluit visvang, hangsweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoen, en perdry in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elsje K
Besigheidsreis
5.0
Secure, comfortable accommodation. Spacious one-bedroom apartment with braai facility. The host is very accommodating and friendly. Wil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Burger P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie, baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar bly. Baie professionele diens ontvang.
Mrt 2025
Lydia B
Saam met lewensmaat
5.0
Is absoluut die moeite werd. Die netheid, ligging, beveel dit beslis aan. Gasheer het ons vriendelik ontvang en ons het onmiddellik tuis gevoel. Emce ...
Sien meer
Feb 2025
Daniel M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie gerieflik, netjies en skoon.
Sep 2024
Bianka K
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was fantasties! Wonderlik, skoon, netjies, gasvry. Ek sal dit beslis aanraai vir enige iemand.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Emce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 51 Trafford, Kingswood Golf Estate, Gate 2, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 51 Trafford het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 51 Trafford, Kingswood Golf Estate, Gate 2, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAncgPmaN9BKDckRVQ5FMlp8IMDoCeuW1gZVZc6Saj2ePOqas1z9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 51 Trafford Kingswood Golf Estate, Gate 2 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.959805 22.427417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang