Successfully reported
+52

513 on Mulberry

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 513 Mulberry Street, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

513 on Mulberry is 2,5 km van Pretoria-Oos Hospitaal geleë. Dit is in Moreleta Village geleë - 'n baie veilige area met 'n sekuriteitsbeheerde ingang. Die verblyf is ideaal vir 'n sakereisiger, hospitaalbesoekers of as 'n oornagstop vir reisigers.

Die gaste-suite beskik oor 'n koningingrootte-bed en het slaapplek vir 3 gaste. Daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 'n derde gas. Die aparte badkamer beskik oor 'n stort, toilet en wasbak.

Die kamer het geriewe om etes warm te maak, insluitend 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

In die sitkamer is daar 'n TV met volledige DStv en 'n DVD-speler en gaste kan van die gratis WiFi in die eenheid gebruik maak.

Die suite kyk uit oor die swembad en gaste het toegang tot braaigeriewe gedurende hul verblyf.

Sekuriteit patrolleer in dié area vir ekstra gemoedsrus.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Theresa S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie netjies en vriendelike diens, dit is stil en rustig, hulle gaan uit hul pad om aan jou gemaklik te maak.
Jul 2025
Anita T
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal weer daar tuisgaan. Ons het heerlik gebly, dis privaat en die dekor is pragtig. Daar is vir alles voorsiening gemaak.
Jun 2025
Hanlie S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, stil en rustig. Beslis - alles was perfek geweek, stil en veilig en hulle het uit hulle pad gegaan om dit ons heerlik te maak om daar te kon ...
Sien meer
Feb 2025
Anna M
Saam met vriende
5.0
The best service ever, thank you Rudi. The best stay ever. It felt like I was in a five-star hostel. Best location, very clean rooms an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Linda S
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike veilige verblyf teen 'n baie bekostigbare prys. Ons het vir seker welkom gevoel, en die gasheer was so behulpsaam. Die plekkie is ongeloofli...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 513 Mulberry Street, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 513 on Mulberry het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 513 Mulberry Street, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fUvkURIIUCMzglN6EzhDAvjCJvZBSjEFu6nVISUAFo63ENWmq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense 40 5 1 5 513 Mulberry Street Moreleta Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.80706064104 28.29507753253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang