Successfully reported
+11

514 The Breakers

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 269 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

514 The Breakers is 'n selfsorg-ateljeewoonstel op die vyfde verdieping wat in die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks geleë is. The Breakers Resort Hotel bied 'n swembad sowel as 'n kinderswembad en -glybane, 'n oerwoudgimnasium en trampolien, braaigeriewe, 'n wassery wat met muntstukke werk en die Harry's Restaurant op die perseel. Daar is ook direkte toegang tot die strand vanaf die eiendom.

514 The Breakers kan tot 2 gaste akkommodeer en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea het lugversorging en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en eetgerei en breekware in. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die sitarea beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea het groot skuifvensters sodat jy die uitsig kan geniet.

'n Onderdakparkeerplek word voorsien, en daar is addisionele beperkte oop parkeerplek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 119

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 514 The Breakers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 269
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 269
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 269
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMDJjOGExLWYxMzctNGI3OC1iYzVmLWQ5ODRhNDdlM2NmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 269 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713665799 31.092218193779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang