Successfully reported

518 on Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mariaan T
1 nag
5.0
Okt 2025

Vriendelik en huislik. Dankie aan Marius en Ida, dit het regtig soos my huis gevoel, vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
518 on Farm
Baie dankie, Mariaan! Jy is altyd welkom by ons! Groete, Marius en Ida

Kobus V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Fantastic! We had a lovely stay! The hosts were kind and caring, the place had everything we needed, and it was neat and tidy. We especially enjoyed having DStv. We'd happily stay here again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflike, skoon, netjiese verblyf met vriendelike eienaars. Baie vriendelike ontvangs deur Ida wat my dadelik welkom laat voel het. Sy het als mooi verduidelik en was baie behulpsaam om die 2de nag my man te akkommodeer wat uit die hospitaal ontslaan is. Alles is baie netjies, skoon en gerieflik. Spesiale bederfie met pragtige welkom blomme uit die tuin en lekkergoedjie by die bed. Veilige parkering beskikbaar en bonus, dit is baie naby Wilgers Hospitaal en winkelsentrum. Sal beslis die bekostigbare verblyf aanbeveel en het self, nadat ons tuis is, belang gestel hoe dit met my man se gesondheid gaan. Hulle het my werklik tuis en soos familie laat voel. Sal definitief weer hulle gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
518 on Farm
Hi Andrea Baie dankie vir jou fantastiese terugvoer! Hoop om jou gou weer te sien! Groete Ida en Marius

Hantie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

As dit nie vir manlief in die hospitaal was nie, het dit soos 'n vakansie gevoel. Ek het al in baie gastehuise gebly, maar dit was die beste. Die tweede aand was ek alleen omdat my man in die hospitaal was en het nog steeds veilig gevoel. Marius is die beste. Alles was baie skoon, netjies en niks het kortgekom nie. Al die klein dingetjies soos iets soets op die bedkassies, die bemoedigende woorde as deel van die dekor, selfs die ekstra toiletpapier in mooi blommetjies papier toegedraai, maak dit net meer spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
518 on Farm
Sjoe Hantie, jou terugvoer maak ons harte warm! Ons verwelkom julle graag terug! Groete, Marius en Ida

Yvonne J
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie netjiese plek, waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
518 on Farm
Baie dankie vir jou warm resensie Yvonne! Jy is altyd welkom by ons! N pragtige dag vir jou! Groete Ida en Marius

Eunice M
1 nag
5.0
Aug 2025

My stay was awesome. It's a pity I stayed overnight. Wonderful place, with a cozy ambiance. A home away from home. The host, very friendly, makes you feel at home too. Obrigado.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
518 on Farm
De nada Eunice! We hope to see you again soon! Have a lovely day. Owners

Lizette D
1 nag
5.0
Aug 2025

Dankie vir 'n warm ontvangs, uiters netjies, skoon en pragtige plekkie. Dankie, ek het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
518 on Farm
Ons waardeer jou positiewe terugvoer! Hoop ons sien jou gou weer!

Elaine H
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Dit was heerlik hier. Ek het heerlik gebly by 518 on Farm. Marius en Ida is 2 pragtige mense met harte van goud. Die plekkie is met sorg ingerig, baie gerieflik naby die Grove winkelsentrum en die Wilgers. Ek sal beslis hul plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
518 on Farm
Baie dankie! Ons verwelkom jou te eniger tyd terug! Lekker dag.

Thys D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Alles wat 'n mens wil hê. Baie lekker gebly. Alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
518 on Farm
Baie dankie Thys! Ons ontvang julle graag weer in die toekoms! Mooi week.

Mandri O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Fantasties. Ons verblyf by die gastehuis was absoluut fantasties! Die gasvryheid was uit die boonste rakke – ons is met soveel warmte en vriendelikheid ontvang dat ons dadelik tuis gevoel het. Die plekkie self is pragtig! Alles was smaakvol ingerig en het 'n rustige atmosfeer geskep. Dit was 'n absolute plesier om daar te oornag en ons sal sonder twyfel weer van hulle gebruikmaak. Baie dankie vir ’n heerlike ervaring – julle sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
518 on Farm
Hi Mandri, Dankie vir jou uitstaande resensie! Ons sien uit om julle weer te sien! Groete, Marius

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 161 Power Avenue, Die Wilgers, Pretoria East, 0041, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6ec5115e23b7a46aaf4d1a327ef269f36975f49eae2c13f179bd153618b848f531b626f4b6d48acf810160d53dfa6d3c66a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 161 Power Avenue Die Wilgers 0041 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.765035773876 28.317958330758
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang