Successfully reported
+15

52 @ Pendleberry Grove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 261 Chris Hani Drive, Unit 52 Pendleberry Grove, Belabela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

52 @ Pendleberry Grove is 'n knus meenthuis wat gemaklike selfsorgverblyf bied in 'n veilige kompleks in Bela-Bela, in die hartjie van die bosveld. Dit is die perfekte plek vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met vriende en familie.

Die eenheid kan tot 6 volwassenes en 2 kinders op 'n slag akkommodeer. Slaapkamer een en twee is elk ingerig met 'n koningingrootte bed. Die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed wat geskik is vir 2 kinders. Die slaapkamers deel die gebruik van 2 badkamers, die eerste is toegerus met 'n stort, terwyl die tweede beide 'n bad en 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-uitleg sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Aangrensend aan die kombuis is 'n sitkamer met lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV met 'n beperkte keuse van DStv-kanale.

Die eenheid bied 'n oordekte patio met 'n piekniektafel en ingeboude braai, perfek vir alfresco-etes en vermaak. Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad in die oord, en veilige parkering word voorsien.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 261 Chris Hani Drive, Unit 52 Pendleberry Grove, Belabela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 261 Chris Hani Drive, Unit 52 Pendleberry Grove, Belabela, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea59a8660026d3cc17ae57813e350e55c35c0a4359cf91c4e5f1d48f99278e83b90a3e18fa32f9a3977384fa6e9e03702ec9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 261 Chris Hani Drive Unit 52 Pendleberry Grove 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.88461 28.286102
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang