Successfully reported

52 Oaks Guest House

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Pam B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

When travelling on business, this was a great place to retreat to and unwind. Spacious accommodation and friendly staff. Management went the extra mile to assist, like swapping our rooms, when we realised I wasn't well enough to climb stairs to the 1st floor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik P
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2025

Goeie oornag vir sakereisigers in Sasolburg! Die dubbelbed was baie gemaklik, yskas, mikrogoeddon, TV, WiFi, ketel ens. was alles in werkende orde. Kamer was aangenaam groot met 'n werkstafel. Die uitsig van die 2de vloer was mooi, met baie glas. Daar is ook 'n lugreëling. Ek het nie vooraf gereël vir ontbyt of aandete nie, dit was dalk moontlik, maar daar is ook sekere aflewerings moontlik. Bring maar jou eie eetgoed en ekstra drinkgoed saam. Paaie in Sasolburg is baie beskadig, ek beveel nie aan dat mens in die donker probeer rondry nie. Ek sal definitief weer hier kom oornag, baie stil en privaat, veilige parkering agter tralies.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chirissa L
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Okt 2025

Sal nie weer daar bly nie. Die remote van die hek wou nie lekker werk nie, daarna het ek 'n kak briefie teen my hek gekry. Die volgende oggend het ek nie warm water gehad nie. Persoonlik dink ek hy het dit aspris gedoen omdat hy aangevat is oor die briefie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Annelise D
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Mrt 2025

Teleurgesteld. Spinnerakke onder die stoele buite by die swembad. Lyk nie of daar ooit skoon gemaak word nie. Kamer en linne voel nie skoon nie, matte ruik bedompig en daar is 'n nat kol op die mat voor die yskas. Geen loadshedding ligte beskikbaar nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Retha H
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Sep 2024

4/10. Foto's misleidend. Daar moet vir seker na opknapping gekyk word.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jakoleen L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Lekker oornag. Lekker gebly. Vroeg vertrek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonia O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Our stay was very short, only a sleep over, did not get time to relax and enjoy the surroundings or meal offerings. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Uvanka
52 Oaks Guest House
Hi Sonia, Thank you for your review. You will have to make a plan to visit us again.

Karin S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Ons was daar vir net een nag, en het baie tuis gevoel. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Dit was skoon en entjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Uvanka
52 Oaks Guest House
Hi Karin, Thank you for your review. We look forward to seeing you again at our Guest House.

Dorita D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Baie netjiese kamer, baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie netjiese kamer, baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Uvanka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Totius Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3effce2339f10c5049a3597cea0d73e4cffb11d957fb256df37b802d2f9c512cde5b3e92995d18518aef92ded25c6393841?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 52 Totius Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7998 27.81638

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang