Successfully reported
+61

52 on Fish Hoek

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Simon's Town Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

52 on Fish Hoek is 'n smaakvol gemeubileerde gastehuis wat in die kusdorpie Vishoek geleë is. Die gastehuis bied asemrowende see-uitsigte en is gerieflik geleë binne stapafstand vanaf Jager's Walk en Vishoekstrand.

Gerieflike verblyf word gebied in 2 ruim selfsorg-eenhede en 'n gastekamer. Die selfsorgkamers is elk toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastekamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Alle kamers het groot vensterbanke met 'n uitsig oor die see en berge, en is toegerus met gratis WiFi, TV's met Netflix, en lugversorging.

Gaste kan ontspan op die lieflike houtdek wat ononderbroke uitsigte oor die see en berge het, of in die swembad afkoel. Die eiendom is op 3 vlakke waarvan die kamers op vlak 2 en 3 is. Daar is trappe om na die verskillende vlakke te beweeg.

Fish Hoek Beach is een van die veiligste swemstrande in Kaapstad, en is gewild onder branderplankryers, lyfbranderplankryers, boegoe-plankryers, seilplankryers en kajakvaarders.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 52 Simon's Town Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink 52 on Fish Hoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Simon's Town Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA266e8db334ae4832a7d8a0b6c3dc18bbfc05f1c7741fbc70053bd21977077b3e1f2d72395598791ba02391154c72985326b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 52 Simon's Town Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.142595456285 18.43352035582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang