53 Sea Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Lagoon Drive, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
53 Sea Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n drieslaapkamerwoonstel met ‘n see-uitsig. Dis in die Sea Lodge-kompleks in Umhlanga.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 kamers. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad en toilet. Die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het ‘n stort en bad. Die hoofslaapkamer en tweede kamer lei na die balkon met ‘n see-uitsig.
Die woonstel het ook ‘n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, oond, stoof, mikrogolf en wasmasjien. Die sitarea het ‘n TV met sekere DStv-kanale en die woonstel het lugversorging.
Die kompleks bied veilige onderdakparkeerplek en ‘n swembad. Die kompleks bied ook toegang tot die strand, promenade en Umhlanga Village. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 237
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 28 Lagoon Drive, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 53 Sea Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Lagoon Drive, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang