54 @ Eden Dunes
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 54 Eden Dunes, 1130 Albert Meyer Drive, Shelly Beach, Margate, 1130, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
54 @ Eden Dunes is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shelly Beach, Margate. Dit maak dit 'n ideale keuse vir 'n gesinsvakansie.
Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n stapelbed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Skuifdeure lei na 'n balkon met buitesitplek, perfek om 'n ontspannende oggendkoffie te geniet. Die kompleks bied bykomende geriewe, insluitend 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Unit 54 Eden Dunes, 1130 Albert Meyer Drive, Shelly Beach, Margate, 1130, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 54 Eden Dunes, 1130 Albert Meyer Drive, Shelly Beach, Margate, 1130, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang