54 @ Serendipity
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Meadow Lane, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R830 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
54 @ Serendipity is 'n lieflike gastesuite geleë in Kloof, 'n omheinde woonbuurt in Durban, en vorm deel van die eienaar se bekoorlike ou herehuis, geleë op pragtige terrein.
Geleë op die grondvloer, met sy eie ingang langs motorhuis. Hierdie oopplan-suite het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met Netflix, 'n losstaande klerekas en 'n tafel met 2 stoele wat ook as 'n werkstasie dien. Die eiendom het uitgestrekte tuine aan die voorkant, met 'n skilderagtige brug en 'n vloeiende stroom.
Die area spog met 'n 18 putjie-gholfbaan, plaaslike restaurante en kroeë, 'n botaniese tuin, natuurreservate en natuurlike besienswaardighede wat gaste kan verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 54 Meadow Lane, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 54 @ Serendipity het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Meadow Lane, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang