54 @ Serendipity
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Meadow Lane, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R830 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
54 @ Serendipity is 'n lieflike gaste-suite in Kloof, 'n omheinde woonbuurt in Durban. Hierdie suite is deel van die eienaar se bekoorlike ou herehuis op 'n pragtige stuk grond.
Die suite is op die onderste verdieping en het 'n privaat ingang langs die motorhuis. Die oopplan-suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n TV met Netflix, 'n losstaande kas en 'n tafel met 2 stoele wat ook dien as 'n werkstasie. Daar is 'n groot tuin aan die voorkant van die huis met 'n prentjiemooi brug en 'n stroompie.
Daar is 'n 18 putjie-gholfbaan, plaaslike restaurante en kroeë, 'n botaniese tuin, natuurreservate en natuurlike besienswaardighede wat gaste kan verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 54 Meadow Lane, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 54 @ Serendipity het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Meadow Lane, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang